• MHS Eeufees
  • MHS Gr 12 akademie Small
  • MHS Sport Small
  • MHS Kultuur 2017 Small
  • MHS4

Banners vir web 2018

Banners vir web 20182
 
Banners vir web 20183

Grade 8 in 2018? Click here to download the English information book.

Skryf dadelik hier in om jou plek te verseker by MIDDIES!

Middelburg Hoërskool is op 10 April 1918 gestig. Vandag, amper ‘n eeu later kan ons met trots sê dat ons hoofdoel nog altyd steeds dieselfde is. Dit is om elke kind ‘n stewige grondslag te gee om ‘n verskil te maak waar hulle ook al gaan. Middelburg Hoërskool is ‘n skool met ‘n ryke verlede, maar modern en innoverend genoeg sodat ons ‘n milieu skep waar tieners op hul gemak in ‘n veilige omgewing kan floreer.

Google Kaart