MHS se slimstes

MHS se slimste Graad 12's!

Top 10 Leerlinge – Tweede Kwartaal 2015

Komaan, graad 12's julle is nou in die pylvak van julle twaalf jaar skoolloopbaan. Skouer aan die wiel, die rekordeksamen lê voor die deur!

MHS se slimste Graad 11's!

Graad 11 web Medium

Top 10 Leerlinge – Tweede Kwartaal 2015

Hierdie punte verseker jou plekkie by tersiëre inrigtings. Hou aan met hierdie goeie werk!
Graad 11:
1. Jacques Oostendurp 88.6%
2. Khanyisile Mahlangu 88.1%
3. Dimakatso Molepo 86.4%
4. Elzeth Steenkamp 85.3%
5. Ornella Sibomana 85.0%
6. Nastasia Groenewald 83.6%
7. Wynand Oberholzer 83.1%
8. Ferdinand van Vuren 83.0%
9. Louise Volschenk 82.7%
10. Gavin van Rooyen 82.1%

MHS se slimste Graad 10's!

Graad 10 web Medium

Top 10 Leerlinge – Tweede Kwartaal 2015

Baie geluk graad 10's. Julle werk aan julle toekoms. Met hierdie puik resultate, kan al julle toekomsdrome waar word.
1. Pauli Verwey 89.9%
2. Elsje-Mari Breytenbach 88.4%
3. Somey Uys 87.9%
4. Monique Roos 87.3%
Armand Erwee 87.3%
Alex Jordaan 87.3%
5. Elzandé Fouché 86.7%
6. Anzél Visser 85.6%
7. Lilia du Plessis 85.0%
8. Callan Niemand 84.4%
Bianca Pieterse 84.4%
9. Ananja van Zyl 84.1%

MHS se slimste Graad 9's!

Graad 9 web Medium

Top 10 Leerlinge – Tweede Kwartaal 2015

Baie geluk aan elke leerder, jy verdien daardie TOP 10 balkie!
1. Lara de Villiers 90.4%
2. Stephani Viljoen 89.3%
3. Andea van der Merwe 88.6%
4. Ankia Swanepoel 87.8%
5. Nerissa Pelimpasakis 86.3%
6. Reani Wohlitz 85.7%
7. Zannenlee Venter 85.2%
8. Nadia Bodenstein 85.0%
9. Tumelo Mokwana 84.8%
10. Janke Botes 84.3%

MHS se slimste Graad 8's!

Top 10 Leerlinge – Tweede Kwartaal 2015

Graad 8 web Medium

Kyk net hierdie kinders se gemiddelde persentasies. Rede om baie breed te glimlag! Harde werk word altyd beloon! Baie geluk aan ons mini-muise met hemelhoë punte!
Graad 8:
1. Gretha Kurpershoek 96.0%
2. Wilna Steenkamp 95.7%
3. Mirna de Wet 94.0%
4. Melanie Kruger 93.7%
5. Monique Viljoen 91.2%
Lonene Mdaka 91.2%
6. Karla Koster 90.8%
7. Idette Scheepers 89.6%
8. Andrea Minnaar 89.0%
9. Heleen du Toit 88.7%
Marietjie Vollmer 88.7%