Rede om te spog ...

DSC 0098 Medium

GOEIE WISKUNDE ONNIES + HARDE WERK DEUR MIDDIES = PUIK RESULTATE! Hierdie Mini-MIDDIES gaan nog diep spore trap by Middelburg Hoërskool.

MIDDIES se WISKUNDE is TOPS! 

HARDE WERK word BELOON met fantastiese uitslae ... en dit is bereik SONDER EKSTRA WISKUNDE KLASSE!

DSC 0100 Medium

 

Graad 8S WISKUNDE klasgemiddeld - 87%, Graad 8T WISKUNDE klasgemiddeld - 74% ... Gr. 8 WISKUNDE Graadgemiddeld 65%. Graad 9C WISKUNDE klasgemiddeld - 79,9%