AKADEMIESE PRYSUITDELING - 15 OKTOBER 2015

MHS se Gr 12 Akademiese en Kultuursterre 2015 Medium

1.         VEREISTES:                        Vir Graad 12 Akademiese Toekennings

1.1       Beste prestasie in elke vak.

1.2       Vir Half-erekleure – Akademie:

           

            70 tot 74%

1.3       Vir Erekleure:

            75 tot 79% - Erekleure Brons

            80 tot 84% - Erekleure Silwer

            85%           - Erekleure Goud

Half-Erekleure word ook toegeken aan leerlinge wat drie jaar agtereenvolgend ‘n Prestasiesertifikaat verwerf het.

Erekleure Brons word ook toegeken aan leerlinge wat drie jaar agtereenvolgend Half-Erekleure verwerf het.

Erekleure Silwer word ook toegeken aan leerlinge wat drie jaar agtereenvolgend Erekleure Brons verwerf het.

Erekleure Goud word ook toegeken aan leerlinge wat drie jaar agtereenvolgend Erekleure Silwer verwerf het.

2.         GRAAD 8

Vian Visagie Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Chardi v Tonder Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Pieter Hoogenboezem Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
JP Grobler Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Caroline Louw Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Savannah Neethling Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Daandre Botha Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Lesedi Sambo Certificate of Merit: RCL
   
Ruan Smit Sertifikaat van Verdienste:: Klank
   
Megan Besuydenhout Prestasiesertifikaat:Skoolkoor
   
Lindo Gininda Certificate of Achievement:School Choir
   
Armen Smook Prestasiesertifikaat:Skoolkoor
   
Monique Viljoen

Prestasiesertifikaat:Skoolkoor

Sertifikaat van Verdienste: Rissiepit Redaksie

   
Sarah Mthimunye Prestasiesertifikaat: Skoolkoor
   
Wilna Steenkamp Prestasiesertifikaat: Wenner Graad 8 Interne Redenaars
   
Alrie Greyling Prestasiesertifikaat: ATKV Tienertoneel
   
Kyra Erwee

Prestasiesertifikaat: Redenaars Dring deur na die 1ste Rondte van die ATKV Redenaars.

Prestasiesertifikaat: ATKV Tienertoneel.

   
Evert Buurman Prestasiesertifikaat: Rissiepit Redaksie
   
Liz-Mari Lombard Prestasiesertifikaat:FAK Skryfkuns. Sy ontvang silwer vir Poësie.
   
Lisa Pretorius Prestasiesertifikaat:FAK Skryfkuns. Sy ontvang silwer vir Poësie.
   
Enco Swart Half-Erekleure: Landsdiens
   
Melandri Smit Half-Erekleure: Landsdiens


   
Idette Scheepers

Prestasiesertifikaat:FAK Skryfkuns. Sy ontvang silwer vir Poësie.

Half-Erekleure: Landsdiens

PJ Linde

Prestasiesertifikaat: ATKV Tienertoneel

Half-Erekleure: Landsdiens

   
Gerhard Nel Half-Erekleure: Landsdiens
   
Duncan Pieters Half-Erekleure: Landsdiens
   
Quryn van Wyk Half-Erekleure: Landsdiens
   
Charné Vandenbrouck Full Colours Bronze: Culture:5 Diplomas, 5 Gold and 1 Silver for Dance at the Nelspruit and National Eisteddfods. She has also been awarded the IFAA Diamond Team Diploma for both ballet and Contemporary dance.
   
Heleen du Toit

Prestasiesertifikaat:Skoolkoor

Erekleure Brons:Kultuur: 1 Prestige, 9 Diplomas en 4 Goud vir dans by die Nelspruit en Nasionale Eisteddfods. Sy ontvang ook IFAA Diamond Team Diplomas vir beide Ballet en Kontemporêre dans.

   
Greta Kurpershoek

Sertifikaat van Verdienste: VRL

Sertifikaat van Verdienste: Rissiepit Redaksie

Prestasiesertifikaat:Skoolkoor

Prestasiesertifikaat: Kultuur: 2 Diplomas en 1 Goud vir Klavier by die Artium Kunsfees.

Erekleure Brons: Redenaars: is 1ste in die Afrikaans Huistaal Graad 8 Radikale Redenaars. Sy is 3de by die Graad 8 Interne Redenaars. Sy neem deel aan die ATKV Redenaars en gaan deur na die Mpumalanga Finaal waar sy onder die top 5 eindig. Sy is ook deur na die Nasionale Radikale Redenaars Finaal vir Afrikaans Moedertaal.

Erekleure Brons:Unisa Musiekteorie slaag Graad 5 met lof 89% en slag Klavier Graad 6 met 90% en is op die ererol geplaas.

3.         GRAAD 9

Matthys Taljaard

Sertifikaat van Verdienste: VRL

Sertifikaat van Verdienste: Rissiepit Redaksie

   
MC Kühn Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Lara Strauss Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Wikus Smit Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Marie Morgan Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Juané Bezuidenhout Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Athalia Mahlase Certificate of Merit: RCL
   
Hans Coetzee Prestasiesertifikaat:Skoolkoor
   
Carmen Breytenbach Prestasiesertifikaat: Redenaars. Sy dring deur na die 1ste rondte van die ATKV Redenaars en neem ook deel aan die Emalahleni English Orators Competition.
   
Jan-Adriaan Naudé

Prestasiesertifikaat:Skoolkoor

Prestasiesertifikaat: Redenaars. Wenner Graad 9 Interne Redenaars en Algehele Wenner Graad 8 en 9. Hy gaan deur na die 1ste rondte vandie ATKV Redenaars. Hy neem ook deel aan die Emalahleni English Orators Competition.

   
Dieter Wichmann

Sertifikaat van Verdienste:Media Leier

Prestasiesertifikaat:Skoolkoor

   
Courtney Strydom

Certificate of Achievement:Winner English Public Speaking Competition

Certificate of Merit:Rissiepit Editorial

   
Brett Hannay Certificate of Achievement: Culture: 2 Diplomas, 4 Gold and 1 Silver for Comic Monologue and Solos at the National and Artium Eisteddfods.
   
Danielle de Beer Prestasiesertifikaat: Kultuur: 7 Diplomas en 1 Goud vir sang by die Nasionale Eisteddfod.
   
Deon vd Merwe

Sertifikaat van Verdienste: VRL

Prestasiesertifikaat: Kultuur: 1 Diploma, 2 Goud en 1 Silwer vir Prosa by Artium en Nasionale Eisteddfod. Hy is aangewys as die kategorie wenner Graad 9 Prosa by Artium en hy eindig 2de met Groep Improvisasie asook 5de met Graad 9 Gedramatiseerde prosa by Artium.

   
Wil-Marie Botha

Sertifikaat van Verdienste: VRL

Half-Erekleure: Landsdiens

   
Liehan Nel Half-Erekleure: Landsdiens
   
Zannanlee Venter Half-Erekleure: Redenaars. Dring deur na die ATKV Mpumalanga finaal. Sy is 3de in die Graad 9 Interne Redenaars.
   
Janke Botes Erekleure Brons:Kultuur: 7 Diplomas en 5 Goud by die Nasionale Eisteddfod vir sang, dans, akrobate, fotografie en visuele kuns. Sy verwerf 2 goud, 5 Silwer en 1 brons medalje by die South African Championships for Performing Arts.Sy verwerf haar SA kleure in dans.   Sy verwerf haar Mpumalanga Kleure asook haar SA kleure vir akrobate en kom algeheel 5de in die land.
   
Engela Volschenk

Sertifikaat van Verdienste: VRL

Sertifikaat van Verdienste: Rissiepit Redaksie

Erekleure Brons: Redenaars. Dring deur na die ATKV Mpumalanga finaal. Sy is 2de in die Graad 9 Interne Redenaars. Sy dring deur na die SA Finaal van die Emalahleni English Orators Competition.

   
Michelle Harmse

Prestasiesertifikaat:Skoolkoor

Erekleure Brons: Mpumalanga Jeugkoor


           

4.         GRAAD 10

Ananja van Zyl Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Marno Dooge Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Danielle Malan Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Ruan Harmse Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
David O’Grady Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Chenal Zanna Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Veniece Eybers Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Riani Pieterse Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Jeandré Dekker Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Bianca Dreyer Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Sanele Ngezana Certificate of Merit: RCL
   
Nathan Mey Certificate of Merit: RCL
   
Hestie Botha Sertifikaat van Verdienste:: Rissiepit Redaksie
   
Robert du Toit Sertifikaat van Verdienste:: Rissiepit Redaksie
   
Aiden Vandenbrouck Certificate of Merit: Rissiepit Editorial
   
Elzandé Fouché

Prestasiesertifikaat: Skoolkoor

Prestasiesertifikaat: Redenaars. Sy is 3de in die Senior Interne Redenaars en dring deur na die 1ste rondte van die ATKV Redenaars.

Prestasiesertifikaat: Kultuur: 1 Diploma, 2 Goud en 2 Silwer by die Artium en Nasionale Eisteddfods vir monoloog en prosa

   
Monique Mostert Half-Erekleure: Skoolkoor (3jr Prestasiesertifikaat)
   
Etric Swart

Prestasiesertifikaat:Skoolkoor

Half-Erekleure: Landsdiens

   
Abraham Koekemoer Half-Erekleure: Landsdiens
   
Merinus Labuschagne Half-Erekleure: Landsdiens
   
Shandré Reeds Half Colours: School Choir (3yrs Certificate of Achievement)

 
Angelique Ludick Certificate of Achievement: Culture: 3 Diplomas and 3 Gold for Instrumental at the National and Artium Eisteddfods.
   
Dané Engelbrecht Prestasiesertifikaat: Kultuur: 3 Diplomas, 2 Goud en 2 Silwer vir dans by die Nasionale Eisteddfod
   
Elsje-Marie Breytenbach

Prestasiesertifikaat: Kultuur: 3 Diplomas vir Afrikaanse Verhalende Prosa by die Nasionale Eisteddfod

Prestasiesertifikaat: Redenaars. Sy dring deur na die 1ste rondte van die ATKV Redenaars.

Sertifikaat van verdienste: Rissiepit Redaksie

   
Charlize Whitlock Half-Erekleure: Kultuur: 4 Diplomas, 5 Goud en 2 High Silver vir dans by die Nasionale Eisteddfod en American Dance Awards.
   
Suné Kruger

Prestasiesertifikaat: Redenaars. Sy dring deur na die 1ste rondte van die ATKV Redenaars.

Half-Erekleure: Kultuur: 6 Diplomas, 5 Goud en 5 High Silver vir dans by die Nasionale Eisteddfod en American Dance Awards.

   
Suzelle Voges Erekleure Brons: Kultuur: 6 Diplomas en 3 Goud by die Nelspruit en nasionale Eisteddfods. Sy ontvang IFAA Diamond Team Diplomas vir beide Ballet en Kontemporêre dans.
   
Dewalt Lindeque-Fouché

Sertifikaat van Verdienste::Voorsitter Forografie Klub

Sertifikaat van Verdienste::Klank

Prestasiesertifikaat: Redenaars. 2de by die Interne Redenaars. Dring deur na die 1ste rondte van die ATKV Redenaars.

Prestasiesertifikaat: Kultuur 3 Diplomas vir sang by die Nasionale Eisteddfod

Half-Erekleure: ATKV Tienertoneel (3jr Prestasiesertifikaat)

   
Lisa MacDonald Full Colours: Bronze: Scout – represented South Africa at the 23rd World Scout jamboree in Japan
   
Sean MacDonald Full Colours: Bronze: Scout – represented South Africa at the 23rd World Scout jamboree in Japan
   
Ronet Viljoen

Half-Erekleure: Skoolkoor (3jr Prestasiesertifikaat)

Half-Erekleure: ATKV Tienertoneel (3jr Prestasiesertifikaat)

Erekleure Brons: Mpumalanga Jeugkoor

Erekleure Brons: Kultuur 2 Diplomas en 3 Goud vir Monoloog by die Artium en Nasionale Eisteddfods. Sy is aangewys as nommer 10 op die NEA Top 10 Senior Achievers, Mpumalanga. Sy ontvang ook ‘n medalje toekenning as Katogerie Wenner Senior Dramatiese Monoloog. Sy word ook aangewys as Algehele wenner Toneelspeel by Talent Africa en was gekies as deel van die Suid Afrikaanse span om in Suid Amerika deel te neem.

5.         GRAAD 11

Nastasia Groenewald Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Andrea Holder Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Tshire Monchyane Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Angelene Kolver Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Monique Theunissen Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Mario Leemans Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Danzel Johnson Certificate of Merit: RCL
   
Claudia Groenewald Sertifikaat van Verdienste:: Rissiepit Redaksie
   
Esti Odendaal Sertifikaat van Verdienste: Rissiepit Redaksie
   
Bejanka van Lingen Sertifikaat van Verdienste: Rissiepit Redaksie
   
Tinyiko Zitha

Certificate of Merit: RCL

Certificate of Merit: Media Centre Leader

   
Princess Nyathikazi Certificate of Merit: RCL
   
Kamohelo Kuali

Certificate of Merit: Media Centre Leader

Certificate of Achievement: School Choir

Certificate of Achievement: Best Speaker English Debate

   
Louise Volschenk

Sertifikaat van Verdienste:RissiepitRedakteur

Half-Erekleure: Redenaars Sy dring deur na die Mpumalanga finaal van die ATKV Redenaars waar sy onder die top 10 eindig. Sy is ook aangewys as die Beste Spreker English Debate

   
Tiaan Roodtman

Sertifikaat van Verdienste: VRL

Half-Erekleure: Kultuur: 3 Diplomas, 1 Goud en 2 Silwer vir dans by die Nelspruit en Nasionale Eisteddfods. Hy ontvang ook ‘n IFAA Diamond Team Diploma vir Hip Hop/Funk.

   
Caylee Hannay Full Colours Bronze: Culture: 8 Diplomas, 1 Gold for dance at the National Eisteddfod. She is no 3 on the Top 10 Senior Achievers, no 7 on the Top 10 Achievers and a medal winner at the NEA. She is also a Category Winner in Contemporary, Hip-Hop sola and Hip-Hop group. At the IFAA she received 4 Diamond Team Diplomas. At the National Association for Dance awards she achieved a gold, 90%, 91% and 92% respectively. At the ADA Awards she achieved 5 Gold and 6 High Silver medals and has made the South African Team which will travel to New york in 2016 in all her dances.
   
Iain Zwart Erekleure Brons: Landsdiens (3jr Half-Erekleure)
   
Miquel Pieters Erekleure Brons: Landsdiens (3jr Half-Erekleure)

 
Kirsten Jansen van Vuuren

Sertifikaat van Verdienste:Rissiepit Redaksie

Prestasiesertifikaat: Kultuur 3 Goud vir Afrikaanse Monoloog en Poësie by die Artium en Nasionale Eisteddfod.

Erekleure Brons: Redenaars – Sy is 3de in die English Public Speaking Competition. By Radikale Redenaars neem sy deel in die Afrikaans, Engels en Afrikaans/Engels gekombineerd op Streek vlak. Sy gaan deur na die Mpumalanga Finaal vir Engels. Sy is ook deur na die SA finaal in die Emalahleni English Orators Competition.

   
Edward Mkwanazi

Certificate of Achievement: School Choir

Full Colours Silver:(4yrs) Mpumalanga Youth Choir

6.         GRAAD 12

Maka Stofile Certificate of Merit: RCL
   
Chardoné Meyburgh Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Alicia Meyburgh Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Nichelle Rautenbach Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Jaco Jacobz Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Tehan Goosen Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Pieter Potgieter Sertifikaat van Verdienste: VRL
   
Bianca Badenhorst Half-Erekleure: Media Leier (3jr Prestasiesertifikaat)
   
Millizane du Toit Half-Erekleure: ATKV Tienertoneel. (3jr Prestasiesertifikaat)
   
Ruben Roodt Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Landboutegnologie 88%
   
Mashé van der Westhuizen Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Toerisme 95%
   
Vernon Mckechnie Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Wiskunde Geletterdheid 81%
   
Anke van Wyk Half-Erekleure: Akademie
   
Erik Grobler

Prestasiesertifikaat: FAK Skryfkuns: Hy ontvang silwer vir Poësie.

Half-Erekleure: Akademie

   
Alzena Weideman Erekleure Silwer: Landsdiens (3jr Erekleure Brons)
   
Jade Victor Half-Colours: Academics
   
Rebecca Langeveld Half-Colours: Academics
   
Gerrit du Toit Half-Erekleure: Akademie
   
Marili Benadé Half-Erekleure: Akademie
   
Thulani Mthombeni Half-Erekleure: Akademie
   
Wihan van Schalkwyk Half-Erekleure: Akademie
   
Chantelle Botes Half-Erekleure: Akademie
   
Charné du Preez

Half-Erekleure: Akademie

Sertifikaat van Verdienste: VRL


   
Tiaan de Jager

Half-Erekleure: Akademie

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Rekenaar Toepassings Tegnologie 86%

   
Melissa de Wet-Marais

Half-Erekleure: Akademie

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Gasvryheidstudies 79%

   
Tsholofelo Sekati

Half-Colours: Academics

Certificate of Achievement: Best achievement in Accounting 86,2%

Certificate of Merit: RCL

   
Felicia Lekhuleni

Full Colours Silver: (3 years Full colours: Bronze)Academics

Certificate of Achievement: Best achievement in Afrikaans First Additional Language 86%

   
Elani Nell

Prestasiesertifikate: Beste prestasie Ontwerp 83%, Visuele Kuns 87%

Half-Erekleure: Kultuur: Sy woon die Tienertoneel Skryfskool by in Bloemfontein asook die Tienertoneel Slypskool in Stellenbosch. Sy skryf die Tienertoneelstuk “Druk”vir die MHS leerders vir die ATKV Tienertoneel kompetitisie en sy behartig regie en verhoogbestuur.

Erekleure Brons: Redenaars: Sy kom eerste in die Graad 10-12 Interne Redenaars en is ook aangewys as die Senior wenner vir die Interne Redenaars. Sy behaal 1ste Plek in die SeniorsOnvoorbereid ATKV, Mpumalanga en sy gaan deur na die finaal. Sy dring deur na die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars vir Afrikaans Moedertaal.

Erekleure Brons: Akademie

   
Jeané van Dyk Full Colours Bronze: Academics
   
Thiané Jansen van Nieuwenhuizen

Erekleure Brons: Akademie

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Lewensoriëntering 94%

   
Suné Smit

Erekleure Brons: Akademie

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Landboubestuur 87%

   
Marizel Scheepers

Erekleure Brons: Akademie Top Tien 76,1%

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Dramatiese Kunste 90%

   
Joshua Mey

Full Colours Bronze: Academics Top Ten 76.6%

Certificates of Achievement: Best achievement in Geography 87%, English Home Language 81%

   
Dheeya Rampersad

Full Colours Silver: (3 years Full colours: Bronze)Academics Top Ten 77,9%

Certificate of Achievement: Best achievement in Life Sciences 88,3%

   
Suné Mostert Erekleure Brons: Akademie Top Tien 78,1%


   
Mbuso Mahlangu Full Colours Bronze: Academics Top Ten 78,3%
   
Anni Kapp Erekleure Brons: Akademie Top Tien 79,3%
   
Rudolph Backer Full Colours Silver: Academics Top Ten 80,4%
   
Megan Potgieter

Erekleure Silwer: Akademie Top Tien 81,1%

Prestasiesertifikaat: Beste prestasie Ingenieurs Grafika en Ontwerp 85,1%

   
Anke Theron

Erekleure Silwer: Akademie Top Tien 82,6%%

Prestasiesertifikate: Beste prestasie Bedryfstudies 87%, Afrikaans Huistaal 82%

7.         WISSELTROFEË

Dit is vir ons aangenaam om die volgende wisseltrofee toe te ken. Elke leerling ontvang hiermee saam ‘n klein gegraveerde kopie as permanente aandenking van die skool.

1.         Die vd Westhuizen en vd Merwe trofee vir die beste leerling in Graad 12: Toerisme –Mashé van der Westhuizen

2.         Die Wisseltrofee vir die beste leerling in Graad 12: Wiskunde Geletterdheid - Vernon McKechnie

3.         Die Wessel Beneke trofee vir die beste senior Landbou student –Erik Grobler

4.         Die Wensim Simmetalers trofee vir die beste Landboubestuur student – Suné Smit

5.         Die Wisseltrofee vir die beste Graad 12 leerling in Lewenswetenskappe – Dheeya Rampersad

6.         Die BDO trofee vir die beste Graad 12 leerling in Rekeningkunde – Tsholofelo Sekati

7.         Die Wisseltrofee vir die beste Graad 12 leerling in Ontwerp –Elani Nell

8.         Die Abel Bronkhorst trofee vir die beste Graad 12 leerling inVisuele Kuns – Elani Nell

9.         Die Wisseltrofee vir die beste Graad 12 leerling in Gasvryheidstudies – Melissa de Wet- Marais

10.       Die Wisseltrofee vir die Graad 12 Sjef van die jaar – Melissa de Wet- Marais

11.       Die Natie Lundall trofee vir die beste Graad 12 leerling in Rekenaar Toepassings Tegnologie – Tiaan de Jager

12.       Die Du Plooy trofee vir English Home Language Grade 12 – Joshua Mey

13.       Die Bronkhorst trofee vir Geografie Graad 12 – Joshua Mey

14.       Die AKPOL trofee vir die beste senior leerling in Afrikaans Huistaal. Hiermee saam ontvang sy ‘n boekprys van die Afrikaner bond – Anke Theron

15.       Die Muhanga Mines trofee vir die beste Graad 12 leerling in Bedryfstudies – Anke Theron

16.       Die Wisseltrofee vir die beste IGO student Graad 12 – Megan Potgieter

17.       Die Tiaan Vosloo trofee vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 – Felicia Lekhuleni

18.       Die trofee vir die beste Dramatiese Kunstestudent -Marizel Scheepers

19.       Die Rapportryers trofee vir die beste redenaar –Elani Nell

20.       Die Stofberg trofee vir die senior leerling wat die skool se beeld op kultuurgebied die beste (veelsydigste) uitgedra het – Ronet Viljoen

21.       Die Melanie du Toit trofee vir die junior leerling wat die skool se beeld op kultuurgebied die beste (veelsydigste) uitgedra het – Greta Kurpershoek

22.       Kobus Terblanche oorhandig:

            Die Kobus Terblanche vasbyt trofee –Marc Davis

8.         SKOOLBESOEK GRAAD 12

Ons reik jaarliks spesiaal ontwerpte serifikate uit aan Graad 12’s wat nooit gedurende hulle hele hoërskool loopbaan (5 jaar) of gedurende hulle hele skoolloopbaan (12 jaar) afwesig was nie.

HOËRSKOOLLOOPBAAN (2011 – 2015) (5 JAAR)

Cheny vd Sandt

HELE SKOOLLOOPBAAN: (2004 – 2015) (12 JAAR)

Charné du Preez

Alzena Weideman

Nichelle Rautenbach

Marizel Scheepers

Tehan Goosen

Milandri Jacobsen

9.         DUX LEERLING

Vir akademiese prestasie: die volgende leerling is ons top presteerder en Dux-leerlinge

in Graad 12 en ontvang ‘n goue medalje van die skool. Ons noem ook graag syander prestasies vir u.

SCHALK VD MERWE

  • Erekleure Silwer:
  • Prestasiesertifikate: Beste prestasieInligtingstegnologie 88%, Fisiese Wetenskap 79%, Religiestudies 89%, English Eerste Addisionele Taal 82%, Wiskunde 86%
  • Sertifikaat van Verdienste: VRL
  • Prestasiesertifikaat: Beste Taalbond Leerling

Hy ontvang die volgende trofee:

  • Die wisseltrofee vir die DUX leerling Graad 12
  • Die Wisseltrofee vir Inligtingstegnologie
  • Die Van Rheede Van Oudtshoorn trofee vir die beste senior leerling in Engels Eerste Addisionele Taal
  • Die Rikus Stander trofee vir Fisiesewetenskap
  • Die Christa le Roux trofee vir Wiskunde Graad 12
  • Die Wisseltrofee vir die matriek seun met die hoogste gemiddeld

‘nVerdere akademiese toekenning in Graad 12:

   

            2de DUX Silwer: Anke Theron    

            3de DUX: Brons:    Megan Potgieter

10.       LEIERS – MEDALJES: 2015: LEERLINGE ONTVANG MEDALJES

           

GOUD AAN:            Elani Nell

                                    Marnus Aucamp     

            SILWER AAN:          Marizel Scheepers

                                                Joshua Mey 

                                                Chanelle Verwey

                                                Nefdt du Toit

                                                Megan Potgieter

                                                Gerrit du Toit

            BRONS AAN:           Denay Coetzee

                                                Chanel Erasmus

                                                Verolize Havenaar

                                                Michelle Horn

                                                Deirdré Jansen

                                                Thiané Jansen van Nieuwenhuizen

                                                Rebecca Langeveld

                                                Uyanda Mazibuko

                                                Dheeya Rampersad

                                                Jomari Stronkhorst

                                                Anke Theron

                                                Direy Uys

                                                Mashé van der Westhuizen

                                                Anke van Wyk

                                                Jade Victor

                                                Lericha Whitlock

           

                                                MJ Ackerman

                                                Rudolph Backer

                                                Francois du Toit

                                                Jopie Kühn

                                                Ian McDonald

                                                Philip Olivier

                                                Ruben Roodt

                                                Wihan van Schalkwyk