MIDDIES KULTUUR bom die gehoor uit met hulle talent

Die Middies Got talent was hierdie jaar weereens 'n groot sukses. Leerlinge het die gehoor vermaak met hulle sang-, drama-, klavier- en sangitems. Kategorieë waarvoor leerders kan inskryf is dans, sang, instrumentaal, drama, kuns, fotografie en skryfkuns. Die wenners is mildelik beloon in harde kontant vir hulle talent en harde werk. Met sulke talent kan Middelburg nie wag vir die volgende Middies Got Talent nie.

DSC 4065 Small

DSC 4071 Small

DSC 4079 Small

DSC 4234 2 Small

DSC 4237 2 Small

DSC 4249 2 Small