Oud-Middies

Oud-Middies

Come back to your roots

Reunie uitnodiging

Boodskappe van Oud-Middies

2014 Reünies.
1974 Matrieks - Hou hul reünie op 7 - 9 Maart 2014. Kontakpersoon is Edward Lockheart. Skakel hom by 083 5888 005. Volg ook hul fb blad - Oud Middies van 1974.

1984 Matrieks - Reünie op 25 Oktober 2014 by MHS. Kontak Sannelie Kruger 082 451 7478 of epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Volg ook op fb by Ood Middies van 1984

1994 Matrieks - Reünie op 25 Oktober 2014 - Kontak Nicky 082 3883240 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of Ebi 0827876643

2004 Matrieks - Reünie op 13 September 2014 in Voorspoedsaal. Kontak Johan Ungerer by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 9403 226 of op fb by Oud Middies van 2004.

Hoe kan jy as n vennoot betrokke raak.
Kontak asb vir Riana by MHS 013 2827393 vir meer besonderhede.

OUD MIDDIE PRESTEER

Mart-Mari de Bruyn matriculated at Middelburg Hoërskool end of 2010.   She passed her grade 12 with 8 distinctions.

She entered her studies at Rhodes University in Grahamstown, in the BSc field.

After completing the first year, she was recommended to the Golden Key International Society (to which she subscribed).   Only the top 15 % of students get to subscribe to this institution.  She already received distinctions to all her subjects at the end of the first year, and was also placed on the Deane’s list of merit.

Mart-Mari also obtained distinctions to all her subjects at the end of her second year, and was once again placed on the Deane’s list of merit.

At the end of the third year, she passed her degree with 2 distinctions.   She had 2 major subjects during this year :  Microbiology and Biochemistry.

For this excellent results, Mart-Mari was awarded the following :-

Academic Honours

Andrew Mellon Foundation Postgraduate Scholarship – Honours

Dr Kendall Scholarship

Rhodes University Honours Degree Scholarship

Mart-Mari graduated on 12 April 2014 at Rhodes University, Grahamstown (see the attached graduation photo).

She is currently busy with her Honours Degree in Microbiology.

Mart-Mari has also been selected as sub-warden in her residence (Hobson House) since January 2013.

She is a proud ex product of Middelburg Hoërskool . 

 

Boodskappe van Oud-Middies

Wynand Claassen :
Middelburg Hoër het 'n ongelooflike geskiedenis en unieke tradisie van bykans 90 jaar. Daar het groot name op daardie banke gesit en wat diep spore op alle gebiede in die samelewing getrap het.
Dat die skool die laaste klompie jare vanuit 'n benarde posisie opgestaan het, het wondere vir die skool beteken. Deur toewyding en die regte besluite te neem, het die hoof en personeel weer begin om die tradisie te laat herlewe en met ander groot skole te kan kompeteer op alle vlakke.
Nou is die tyd om die tradisie na die volgende vlak te neem deur menige oud-leerlinge regoor die land te mobiliseer om 'n bydrae te lewer.

Estia Groenewald :
Everyone and everything is a brand. Be cautious how you manage your profile around people. Their perception is their reality. Wat kan ek sê? MIDDIES is ‘n “brand”! ‘n Spog-“brand”! Die “brand” wat “care” uitskree! ‘n Omgee-skool! Meneer Stronkie, adjunkhoofde, onnies en NATUURLIK die puik sportafrigters, dis julle wat die Groenmasjien laat rol! Dis hier waar talente geslyp word, waar ‘n gewone, gemiddelde sportman/ vrou se Godgegewe talente ontwikkel word en hulle na WENNERS transformeer! Hoe dan anders met sulke talentvolle, bekwame afrigters? By Middies word nuwe betekenis aan die woord guts gegee! Hier word Middie-Guts die nuwe “buzz-word”! Middies het in 13 maande, my gewone/ gemiddelde rugbyspelertjie getransformeer in ‘n provinsiale rugbyspeler! Jacques le Roux het in 2011 in die tweede rugbyspan gespeel. Onder die bekwame afrigtershand van Mnr Gert van der Westhuizen en Mnr Piet Bothma het Jacques die volgende prestasies behaal: PUMAS Akademie A, PUMAS O/19 A Curriebekerspan, AVS 7’s Bokkieweek – Speler van die toernooi, AVS 7’s Bokkiespan wat na Kenia getoer het EN Classic Clash 2012- Agterspeler van die wedstryd! Dis ook deur die puik afrigters te danke dat Jacques deel is van die NWU-PUK Rugbyinstituut en tans vir NWU-PUK O/21 span speel en in vele wedstryde aangewys is, as speler van die wedstryd! Dankie MIDDIES dat julle omgee en my kind in ‘n presteerder en wenner verander het! Dankie dat ons kan deel wees van die MIDDIES Brand!!

Stuur ons jou boodskap...

Ons sal graag wil hê dat alle oud Middies moet deel bly van die skool se gees en geskiedenis. Epos asb vir ons enige boodskappe wat ons dan op die bladsy kan plaas, sowel as enige navrae.

Adres waarheen boodskappe gestuur kan word:   This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.