FOTOS: Japie-aand / PHOTOS: Japie evening

Baie dankie vir elke ouer en kind wat die Japie-aand bygewoon het. Dit was 'n voorreg om u kind en hul positiewe ouers te ontmoet. U het verseker die regte keuse gemaak. Sterkte met die eksamen en die laaste paar tree in die laerskool.

Thank you for every parent and child who attended the Japie evening. It was a privilege to meet positive parents and children. You definitely made an excellent choice. Good luck with the exams and enjoy the last few steps in primary school.