Vreugde is om die Mpumalangatrofee vir die tweede jaar in 'n ry te verower!

MIDDIES se o/16A dogtershokkiespan gaan ook aan die champions of champs deelneem in Bloemfontein.

DSC 0540 1 Medium

Foto van links na regs: Lienke van Dyk, Marioné Dique, Kyila Naudé, Elzane Pretorius, Jannali du Plessis.