Sportuitslae van die naweek van 1 Augustus 2015

PERDRY - BADPLAAS:

IMG 7092 Small

Anestasia Hamman
1ste en 2de plek
Nicole Gerrits
4de in Competition
3de in accumulator
1ste in Equitation. 80 cm.

Jade Hancke
2de plek in showjumping
1ste in 1.10 Equitation en
1ste in Performance riding.

Leandre Buhr
1ste in Competition
4de in Accumulator 1m klasse en
1ste in Equitation

KRIEKET: MHS vs HTSW

Arno Kruger MHS 15A SmallCoenraad Visser SmallGysbert Ehlers Small

Eerstespan:

MHS wen HTSW met 30 lopies. MHS kolf eerste en teken 252 lopies aan in 50 boulbeurte. MHS boul HTSW almal uit vir 222.
Beste kolwer: Marnus Aucamp - 52. Beste bouler: Elnu 3/34 in 9.2 overs

15A:
MHS kolf eerste 385 almal uit. HTSW 242/8 in 50 beurte.
Beste kolwers is Coenraad Vsser met 86 lopies van 56 balle en Duan Tupper met 96 lopies van 80 balle.
Beste bouler is Gysbert Ehlers 10 beurte 4 paaltjies en 44 lopies afgestaan.

SEUNSHOKKIE:

14A Seunshokkie Noordvaal Small

14A:
MHS verloor 4 -3 teen Menlopark (penalty flick), 2 - 1 teen Noordheuwel en wen Transvalia Vrydag in ysige koue met vuurwarm 4 -1
Laaste wedstryd teen Driehoek. MHS wen 4 – 0. Verwerf 9de plek.

16A Noordvaal Small

MIDDIES 16A @ NOORDVAAL
Uitslae:
Donderdag: Noordheuwel verloor 1-0. Transvalia 2-2, speel 8 seconds verloor 3-2.
Vrydag: Driehoek wen 2-0.
Saterdag Pietersburg 1-1 speel 8 seconds toe Sudden death en verloor 1-0. Eindig 10de.

NETBAL:

16A Mpumalangawenners 2 Small

17A Mpumalangawenners 1 Small

16A en 17A by SA Skole.
16A – uitslae:
Waterkloof wen 19-12, Monument wen 12-10, Bloemhof wen, 16-12, Sentraal wen 15-11, MHS wen Goudveld 22-9 en wen Upington 15-13 om algeheel 17de te eindig.
17A eindig algeheel 19de

PRYSSKIET:

IMG 9714 Small

Agt van MHS se skute het deelgeneem aan die streekfinaal by HTSM. Drie skuts het hulle persoonlike beste behaal nl.: Annabel Swart, Gerrit Zetsman en Abraham Koekemoer.
Die senior- en juniorspanne het beide ’n vyfde plek behaal tydens die kompetisie.

CARPE DIEM LANDSDIENS:

Die volgende leerders van MHS is genooi om die Mpumalanga nasionale Landsdienskamp in Desember by te woon:
Alzena Weideman - Gr. 12
Miquel Pieters - Gr. 11
Iain Zwart - Gr. 11
Wil-Mari Botha - Gr. 9
Idette Scheepers - Gr. 8
PJ Linde - Gr. 8