Sportuitslae van die naweek - 7-10 Augustus

Dogtershokkie by NOORDVAAL:

MIDDIES hokkiemeisies laat van hulle hoor by NOORDVAAL!

UITSLAE:
o/14 wen HTS Witbank 1-0
Wen Pietersburg 3-2
Wen Noordheuwel 2-0
Kwartfinaal: wen Affies 3-2
Semi-finaal: wen Transvalia 4-3 in 8sec
Finaal teen Menlopark:
MHS verower silwermedaljes nadat hulle in die finaal in 'n naelbytstryd met 2-1 teen Menlopark verloor.

MHS under 14 girls Noordvaal 321 Medium

o/15 wen Die Anker 5-0
Verloor Marais Viljoen 1-4
Verloor Affies 1-3

o/16 wen Monnas 2-0
Wen Secunda 1-0
Wen Marais Viljoen 5-1
Kwartfinaal: wen Noordheuwel 3-2
Semi-finaal: verloor Waterkloof 1-2
Eindig vierde in Noordvaal!

16A Medium

7's RUGBY:

MHS se rugbysewesspan het Saterdag 8 Augustus aan 'n sewestoernooi in Barberton deelgeneem.
MHS wen hulle eerste wedstryd teen Lydenburg 36-0
Wen Sabie 59-0
Wen Barberton2 52-0
Wen in die finaal 47-5 teen Barberton om as bekerwenners van die toernooi aangewys te word.
Middies se wenspan is: Michel Matenga, Fana Ngwenya, Shane Botha, Dewald Coetzee, Cornel Els, Marcel Dique, Nefdt du Toit, Telvin Mhlongo, Ryan Phiri, Manga Mtimba, Wandile Shabangu, Henrico Storm en Siyabonga Khalishwayo, wat ook as die SPELER VAN DIE TOERNOOI aangewys word.

Cup winners Medium

15A's in Beeld Kwartfinaal

MHS se o/15A span het 22-15 teen Menlopark in die Beeldtrofee kwartfinaal in 'n puik wedstryd verloor het.

15A Rugbyspan 2015 Medium

Landloop / Cross Country:

Romeo Dikotope eindig as eerste junior in Castle Walk 10km. Hy eindig vierde algeheel met 'n tyd van 35 minute.

Romeo Dikotope 2015 02 13 05 35 09 PM 3072x4608 Medium