SANESA Perdespring

Die Sanesa span wat Mpumalanga skole gaan verteenwoordig gedurende die Oktobervakansie is bekend gemaak. Die volgende MIDDIES is opgeneem in die span:

Jade Hancke
Sanmari de Jager
Anastasia Hamman
Leandre Buhr
PW Jansen
Nicole Gerrits