Prysskiet 6

IMG 9714 Medium   IMG 9570 Medium

Elf leerders van MHS het deelgeneem aan die Prysskiet 6 kompetisie in Nelspruit. Sewe Middie-skuts het hulle persoonlike beste verbeter en een haar persoonlike beste geëwenaar. Die volgende skuts het aan prysskiet 6 deelgeneem: Monique Mostert, Ruan Landman, Francois van der Merwe, Danico Botes, Bullet Behmer, Gerrit Zietsman, Keanu Hennings en Annabel Swart