Provinsiale krieketspelers

Die volgende seuns van MIDDIES is in provinsiale spanne opgeneem:

Elnu Potgieter 2 Medium

Elnu Potgieter: o/19

Sanele Ngezana 2 Medium

Sanele Ngezana: o/17

Coenraad Visser 2 Medium

Coenraad Visser: o/15

Arno Kruger 3 Medium

Arno Kruger: o/15

Baie geluk aan hierdie seuns met hulle plekke in die Mpumalangaspanne.