Sportuitslae van 18 en 19 September

KRIEKET:

MHS eerstes en Uplands deel die ligapunte a.g.v. reën in die laeveld.

o/15A wen Uplands met 60 lopies. MHS kolf  eerste en teken 162/10 aan na 32 boulbeurte.

Beste kolwer:   Jean Lombard 37* Thabang Mogadema:   4 paaltjies

MHS 2 speel teen Delmas se 1 ste span MHS wen die loot en kolf eerste. MHS behaal 232 lopies almal uit. Delmas word almal uitgehaal vir 164 beste Beste kolwer:   JP van der Linde  75  Beste bouler:   Jaco Fraser 5  Paaltjies vir 33 lopies  Baie geluk tweedes!

HOKKIE: MIDDIES SEVENS:

Jnr Seuns Wenners: LMNtrix (middelburg) Naaswennners: Bulldogs (Ben Viljoen) Jnr Dogters Wenners: Stickeez (Middelburg) Naaswennners: These skirts don't lie (Middelburg) Snr Seuns Wenners: MHS o16 Naaswenners: Sutherland Snr Dogters Wenners: Blue Lama mix (MHS o16) Naaswenners: Kanonkop

Volgende MIDDIES HOKKIE 7's:  24 Oktober 2015 by MIDDIES A-hokkieveld en Astro. Koste: R50/speler. Inskrywings:  Kontak Juffrou Christelle Conradie - 082 928 8443 met die span se naam, skool en ouderdomsgroep om julle inskrywing te verseker. Spanne kan bestaan uit 7 - 10 spelers Ouderdomme: o/13 - o/18 Dogters- sowel as seunsspanne kan inskryf (nie gemeng nie)

MIDDIES SEVENS uitslae 18-19 Sept:

Juniors: Bowlwenners: Piet Potgieter Skildwenners: Lydenburg Plaatwenners: Pionier Bekerwenners: Nelspruit

Seniors: Bowl: Middelburg 3 Skild: Middelburg 2 Plaat: Nelspruit Bekerwenners: Middelburg 1

Middies se eerste span se wenpad: Poelwedstryde vs Merensky 40-7. wedtryd 2 teen Steelcrest 47-5.  Kwarteind teen Lydenburg. 29-14. Semis teen PHS. 12-7. Finaal teen  Hoogenhout. 27-22