Fasiliteite

Oorslaapgeriewe

Gerieflike oorslaapgeriewe is beskikbaar vir reünie-gangers, skoolsportspanne of besoekers aan Middelburg wat die Loskopmarathon of Middelburg Treinresies kom hardloop.

Kontakpersoon: Mev. Louisa du Plessis - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.