middies sport

Swem

Middies Swem Logo Groen

MHS beskik oor 'n pragtige 25m swembad. swemafrigting word aangebied deur uitmuntende afrigters. Deelname aan: Mpumalanga Top Schools, Mpumalanga Champs, Mpumalanga School Trials, SA Games. Ons swembad word optimaal benut deur talle ander sportsoorte vir lae impak oefeninge asook reabilitasie en herstel van beserings.

Swembad 19 Januarie 2011 001 Medium