Menu Close

Skoolure

Maandag – Donderdag: 7:20 – 13:35
Vrydag: 7:20 – 13:0

Elke Maandag begin ons die skool met gewyde saalopening. Die eerste skooldag van elke nuwe kwartaal open die skool om 08:00.

School hours

Monday – Thursday: 7:20 – 13:35
Friday: 7:20 – 13:00

Every Monday we start the school with a sacred hall opening. The first school day of each new term, the school opens at 08:00.

Busroetes

Die MHS-bussies volg daagliks die volgende roetes: Dennesig, Kanonkop, Mineralia, Groenkol, Aerorand en Witbank. Buskaartjies is by die skoolfondskantoor beskikbaar.

Dorpsbus:

1 x Rit              R25

Witbank-bus:

1 x Rit              R60

Navrae: Carla van Niekerk – Skoolfondskantoor.

Bus routes

Bus tickets are available at the school fees office. The MHS bus is driven along the following routes on a daily basis: Dennesig, Kanonkop, Mineralia, Groenkol, Aerorand and Witbank.

Town bus:

1 x Trip            R25

Witbank bus:

1 x Trip            R60

Enquiries: Carla van Niekerk – School Fees Office.

Nasorg

Leerders wat naskoolse aktiwiteite het, kan gebruik maak van fasiliteite by die koshuise. Kostes is betaalbaar by die skoolfondskantoor.

Kostes:
R80 per dag (middagete, geriewe vir verklee en studie ingesluit).  Oorslaap – R200 per nag (3 etes ingesluit).

Navrae: Carla van Niekerk – Skoolfondskantoor.

After-school Care

Any MHS pupil participating in extramural activities may attend the after-school care centre. Payment at the school fees office.

Costs:
R80.00 per day. (Lunch and facilities to change and study included.) Overnight – R200 per night (3 meals included).

Enquiries: Carla van Niekerk – School Fees Office.

Ouerbraai

Ons jaarlikse gr.8-ouerbraai vind elke jaar in Januarie plaas om 18:00. Datum sal bevestig word. Vuur, pap, sous en slaai sal voorsien word, bring u eie vleis, drinkgoed en eetgerei saam.

Navrae: Charlene Booyens – Bemarkingskantoor

Parents’ Braai

Our yearly Parents’ braai will take place in January at 18h00. Date to be confirmed. Fire, pap, salads and sauce will be provided. Please bring your own meat, tongs and beverages, cutlery and crockery.

Enquiries: Charlene Booyens – Marketing Office.

2025 Kalender

‘n Jaar-, kwartaal- en weekprogram, asook nuwe inligting is beskikbaar op die D6 Connect, Webwerf, Facebook en Google Kalender.

2025 Calendar

Yearly programmes as well as new info are comprehensively covered on D6 Connect, Website, Facebook and Google Calander.